Brightstart lifeskills programme

The following information is provided by Brightstart. Member page, here.

BRIGHTSTAR LIFE PROGRAM VIA ZOOM
S P E S I A L E A A N B O D !!

DRIE LEWENSVERANDERENDE MODULES:

Violet Zekoe:

“Sal nooit vergeet wat ek by Brightstar Life geleer het nie en wat ek oor myself kon ontdek het nie – top kursus”

Dr Shanie Boshoff:

“Lewensveranderend. Eenvoudig. Lig en vol pret – geen gewroeg. Ek weét. BrightStar het mý lewe verander. Gryp die kans en skryf in!

  1. Skitterende self
  2. Skitterende verhoudings
  3. Skitterende leierskap

KREDIETE: Predikante: 30 VBO
SIGNO PRO lede: 21 uur vir CPD punte
FASILITEERDERS: Dr Hennie Swanepoel en Chrislea Nel
WANNEER: Vrydae 23, 30 Julie en 6 Augustus 2021 (09:00-16:00)
BESPREEK: Dr Hennie Swanepoel 0827816330 of hjswanepoel09@gmail.com
KOSTE:
-R1350 Gewoonlik R3250
-SIGNO PRO Slegs R1100
-Plus R100 posgeld vir materiaal
SLUITINGSDATUM: ‪16 Julie 2021‬

Signo Professional Membership

Website Development