Faith Durie
This page serves to verify that the person is a practitioner member of Signo Professional in good standing. Any feedback is welcomed as we promote and support practitioner growth, development, accountability and ethics. In this regard practitioner members must sign a skilled-helping code-of-ethics irrespective of whether they are counsellors, coaches, facilitators, mediators or other professional-, or practitioner skilled helpers.

I have learned from Narrative Therapy that we are multi-storied… and this always reminds me of the two fish and 5 bread in the Bible. Daar is soveel meer aan ons as wat mens kan sien. God het ons meer gemaak as net een ‘iets’. Ons is geroep by die naam vir ‘n tyd soos die.
My eie lewe het onherroeplik verander na my 3 jaar studies as Narratiewe Berader. Ek self het vir jare met major depressie en angs gesukkel. Niks het my so diep verander soos Pastorale Narratiewe Berading en die Here. Die idee dat ek nie die probleem is, maar dat die probleem losstaande van my gesien kan word het my baie hoop gegee. Vandag, 11 jaar los van depressie en angs, dra ek nogsteeds hierdie hoop, net dieper en sterker in my! “Everything can be taken from a man, but not what happens within them.” Victor Frankle
Vandag is ek gesond en oppad na meer as gister. Grace meets us where we are. My hart is vir mede stappers in die lewe wat nie weet hoe en waar hulle kan en wil inpas. Ek wil nie jou woorde of storie of idees verander – ek wil graag saam stap om dit wat jy reeds het, verder te ontdek, verpak en gebruik. In embracing a paradox, lies a blessing!
Die Here het ons elkeen so uniek geskape en dit is reeds die geskenk wat die wereld nodig het.
Besoek gerus my Facebook blad – Faith Durie Narratiewe Berading vir gereelde plasings oor my eie journey. I create as I live.
My praktyk (grondgebied) is in Centurion, Pretoria.
Kontak my gerus by 0823346384 vir meer inligting of stuur ‘n epos aan Faith@berding.co.za
“Trauma is winter times in our lifes… but summer will come again…!”
“Die nalatenskap van trauma het my laat begin lewe!”